Klaagliedere van Jeremia 4:22

Klaagliedere van Jeremia 4:22 AFR20

Jou skuld is vereffen, dogter van Sion, Hy sal jou nie weer in ballingskap laat gaan nie. Vir jou skuld sal Hy jou laat betaal, dogter van Edom, Hy gaan jou sonde blootlê.