GENESIS 11:27

GENESIS 11:27 AFR83

Hier volg die familiegeskiedenis van Tera. Tera het die vader geword van Abram, Nahor en Haran, en Haran het die vader geword van Lot.