GENESIS 11:27
GENESIS 11:27 Bybel vir almal (ABA)
Hier is die verhaal van Tera. Tera was die pa van Abram, Nahor en Haran. Haran was die pa van Lot.
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En dit is die stamboom van Tera: Tera het die vader geword van Abram, Nahor en Haran, en Haran van Lot.
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hier volg die familiegeskiedenis van Tera. Tera het die vader geword van Abram, Nahor en Haran, en Haran het die vader geword van Lot.
Deel
Lees GENESIS 11