Vroeër was ons ook onverstandig, ongehoorsaam, op die verkeerde pad, verslaaf aan allerlei begeertes en singenot; ons het ons lewe in kwaadwilligheid en jaloesie deurgebring; ons was haatlik en het mekaar gehaat. Maar toe het die goedheid van God ons Verlosser en sy liefde vir die mens verskyn. Hy het ons verlos, nie op grond van iets wat ons vir ons vryspraak gedoen het nie, maar op grond van sy eie ontferming. Dit het Hy gedoen deur die wedergeboorte wat die sonde afwas, en deur die Heilige Gees wat nuwe lewe gee.
Lees TITUS 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: TITUS 3:3-5
6 dae
Hierdie brief is aan 'n jong pastoor lys 'n kontrakulturele "wie's-wie by die kerk" en beskryf hoe alle tipe mense mekaar kan dien en liefhê. Reis daagliks deur Titus terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
7 Days
We live for a God who isn't ashamed of who we are, nor the things we’ve been through. There are some situations that can make you feel that way. So, whether you were abused sexually, physically, emotionally, or mentally this devotional is for you. I was molested for 10 years. But I received healing! I want to help you do the same.
30 Days
Peace: Life in the Spirit is an inspirational treasury of quotations from the works of Oswald Chambers, the world's most beloved devotional writer and author of My Utmost for His Highest. Find rest in God and gain a deeper understanding of the importance of God's peace in your life.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's