Boas vra toe vir sy voorman: “Wie is daardie meisie?” en hy antwoord: “Sy is 'n Moabitiese meisie wat saam met Naomi van Moab af gekom het. Sy het gevra of sy are agter die snyers mag optel. Sy het toe gekom en is nog al die tyd besig van vanmôre af tot nou toe. Sy rus nou net 'n bietjie.”
Lees RUT 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: RUT 2:5-7
6 Dae
Rut, 'n liefdesverhaal wat God se liefde vir ons weerspieël, beskryf 'n lang siening van die geskiedenis – insluitend koning Dawid se … en selfs Jesus se agtergrond. Reis daagliks deur Rut terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
7 Days
Unemployment can challenge us spiritually, physically, mentally and emotionally. This 7-day plan will help you seek God in the midst of the difficulties of unemployment.
10 Days
Balance. It's what we long for in our lives as we hear shouts of "work harder!" in one ear, and whispers to "rest more" in the other. What if God's plan for us isn't just one way or the other? Enter holy hustle—a lifestyle of working hard and resting well in ways that honor God.
27 dae
As jy al ooit verlies, eensaamheid of seisoene van groot verandering ervaar het, dan kan jy onmiddelik met die gebeure en mense in die boek Rut identifiseer. Rut is 'n boek oor die voorsienigheid van God. Ons moet nooit die oënskynlike klein gebeure in ons lewens gering ag nie. Alles word deur God gebruik ten goede vir dié wat Hom liefhet, vir Sy glorie en vir die redding van ander.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's