ROMEINE 5:7-8

ROMEINE 5:7-8 AFR83

'n Mens gee tog nie sommer jou lewe prys nie, selfs nie vir 'n regverdige nie. Ja tog, vir 'n goeie mens sal iemand miskien nog die moed hê om te sterwe. Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 5:7-8