Deur Hom het ons in die geloof ook die vrye toegang verkry tot hierdie genade waarin ons nou vasstaan. En ons verheug ons ook in die hoop om deel te hê aan die heerlikheid van God. Dit is egter nie al nie. Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry kweek volharding, en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop; en dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het.
Lees ROMEINE 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: ROMEINE 5:2-5
3 dae
Die boek Ester is ʼn verstommende verhaal van waagmoed en liefde en tipeer ook Jesus se verhaal. In hierdie drie-dag leesplan ondersoek Dr. Kwasi Amoafo hoe die Ou Testamentiese verhaal van Ester parallel loop met die evangelie en ʼn fantastiese prentjie skets van ons geestelike verlossing deur Jesus wat met ons geïdentifiseer het, ingegryp het en ons verlos het toe ons magteloos was om onsself te red.
3 Days
Based on the new book "Learning to Be Loved," this three-day plan will help you learn how to move from merely knowing about God’s love to truly experience it in your heart. Through practical steps and honest reflections, authors David Bowden and Mart Green will teach you to embrace the truth that God loved you first. Open yourself up to the profound, unconditional love God has for you. Start today and learn what it means to be truly loved.
4 Days
Facing difficult situations in our lives is inevitable. But in this short 4-day Plan, we’ll be encouraged knowing we are not alone, that God has a purpose for our pain, and that He will use it for His greater purpose.
The Apostle Paul wrote that out of everything in life, three things remain: faith, hope, and love. What do these actually mean for us as followers of Jesus, and how do we live them out? In this 4-day Plan, we’ll learn more about these attributes, and understand how to live a life where we daily exercise faith, hope, and love.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's