ROMEINE 4:6-8

ROMEINE 4:6-8 AFR83

So sê ook Dawid dat dié mens geseënd is wat deur God vrygespreek word buite wetsonderhouding om: “Geseënd is die mense wie se oortredinge nie gestraf word nie en wie se sonde vergewe word. Geseënd is die mens vir wie die Here die sonde nie toereken nie.”

Video vir ROMEINE 4:6-8

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 4:6-8