Al was hy sowat honderd jaar en al het hy dus goed besef dat sy liggaam reeds gedaan was en dat Sara te oud was om kinders te hê, het sy geloof nie verswak nie. Hy het nie in ongeloof begin twyfel aan die belofte van God nie, maar hy is in sy geloof versterk en het aan God die eer gegee. Hy was ook ten volle daarvan oortuig dat God mag het om te doen wat Hy beloof het. Deurdat Abraham geglo het, het God hom dus vrygespreek.
Lees ROMEINE 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: ROMEINE 4:19-22
5 dae
Daar is soveel meer aan manwees verbonde as wat die wêreld ons wil laat glo. In hierdie groei-uitdaging gaan ons kyk na die lewens van ses Bybelse helde en een anti-held. Ons beleef vandag presies dieselfde uitdagings as hierdie mans. Hul sukses (of gebrek daaraan) hou direk verband met hoe naby hulle aan God geleef het.
7 Days
Life is filled with unexpected journeys, both good and bad. While it’s often easy to see God in the good times, it can be challenging to hold onto hope in the midst of tragedy and impossibilities. Be empowered to believe in the One who does the impossible. When you expect a God encounter in your darkest hour, He will redeem what seems hopeless with supernatural answers!
7 Dae
Baie mense wonder waarom hulle nie antwoorde kry wanneer hulle bid nie. Hierdie leesplan gee 'n aantal redes wat jou kan help.
14 Days
When war starts to wage in your mind, the enemy will use every tool in his arsenal to weaken your relationship with God. This devotional will equip you with inspirations of hope to conquer anger, confusion, condemnation, fear, doubt. These insights will help you uncover the enemy's plot to confuse you and confront destructive thought patterns. Gain strength, encouragement and victory over every battle in your mind.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's