ROMEINE 16:3-4

ROMEINE 16:3-4 AFR83

Groete vir Priscilla en Akwila, my medewerkers in Christus Jesus wat hulle lewe vir my gewaag het. Dit is nie net ek wat hulle dankbaar bly nie, maar ook al die gemeentes onder die heidennasies.

Video vir ROMEINE 16:3-4