PSALMS 95:7-8

PSALMS 95:7-8 AFR83

Hy is ons God en ons is sy volk, sy kudde, sy skape, deur sy hand versorg. As julle vandag maar na Hom wou luister: “Moenie hardkoppig wees soos destyds by Meriba, soos die dag by Massa in die woestyn nie