PSALMS 9:7-8

PSALMS 9:7-8 AFR83

Dit is klaar met die vyand, daar bly net puinhope oor. U het hulle stede verwoes, niemand dink eers meer aan hulle nie. Die Here is altyd op sy troon; op sy regterstoel is Hy steeds gereed vir die regspraak.