PSALMS 51:1-4

PSALMS 51:1-4 AFR83

Vir die koorleier. 'n Psalm van Dawid, na aanleiding daarvan dat die profeet Natan na hom toe gekom het oor sy owerspel met Batseba. Wees my genadig, o God, in u troue liefde, wis my oortredings uit in u groot barmhartigheid! Was my skoon van my skuld, reinig my van my sonde!

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 51:1-4