PSALMS 47:7-9

PSALMS 47:7-9 AFR83

Prys God, prys Hom met psalms, prys ons Koning, prys Hom met psalms! God is koning oor die hele aarde; sing vir Hom 'n lied. God is koning oor die nasies, God is op sy heilige troon.