Ek sal die roem van die Here sing; dié wat swaar kry, sal dit hoor en daaroor bly wees. Sing saam met my oor die grootheid van die Here en laat ons saam sy Naam prys. Ek het die Here aangeroep en Hy het my geantwoord, Hy het my gered uit alle doodsgevare.
Lees PSALMS 34
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 34:3-5
3 Days
Because attendance typically surges on the Sunday that Christians celebrate Jesus’ Resurrection, Easter weekend represents one of the most rewarding — and challenging — times of the year for church leaders. We created this audio YouVersion Rest Plan to help church staff celebrate all that God did, rest from the work that went into preparing and executing, and reset for the ministry still to come.
5 dae
Ons almal word op ‘n daaglikse basis gekonfronteer met negatiewe gesprekke, ontstellende nuusberigte, persoonlike uitdagings en vele ander situasies. Realiteite kan jou opslurp in ‘n maalkolk van negatiwiteit en depressie. Opgee is nie ‘n opsie nie. Maar jou daaglikse 24-uur-pakkie bevat beslis iets om voor dankbaar te wees!
5 Dae
Jy sal in die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) lees die woord "voltyds" beteken “vir die hele werktyd”. Ek het onmiddellik gedink aan ‘n dag by die kantoor waar ek heeltyd taakgerig moet fokus op dit wat van my verwag word soos my bestuurder dit bepaal en om my werk noukeurig en met uitmuntendheid te doen totdat al my take vir die dag voltooi is. In die Bybel lees ons allerlei teksverse raak wat baie goed kan hande vat met hierdie woord sowel as met volharding.
7 Days
Life is filled with unexpected journeys, both good and bad. While it’s often easy to see God in the good times, it can be challenging to hold onto hope in the midst of tragedy and impossibilities. Be empowered to believe in the One who does the impossible. When you expect a God encounter in your darkest hour, He will redeem what seems hopeless with supernatural answers!
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's