PSALMS 28:7-8

PSALMS 28:7-8 AFR83

Die Here is my sterkte en my beskermer, op Hom het ek vertrou. Hy het my gehelp. Daarom is ek bly en wil ek Hom loof met my lied. Die Here is 'n sterkte vir sy volk, 'n veilige beskutting vir sy gesalfde.