PSALMS 22:15-17

PSALMS 22:15-17 AFR83

Ek is soos uitgestorte water, al my bene het uitmekaar geval, my hart het soos was geword, dit smelt weg in my. Ek is so min werd soos 'n potskerf, my tong kleef aan my verhemelte, U laat lê my asof ek dood is. Soos honde omsingel hulle my, die bende misdadigers sak op my toe, hulle bind my hande en voete vas.