PSALMS 19:11-12
PSALMS 19:11-12 AFR83
Hulle is kosbaarder as goud, selfs as baie goud, soeter as heuning, as druppels uit 'n heuningkoek. U dienaar laat hom daardeur leer. Wie dit alles onderhou, groot is sy beloning.