PSALMS 143:3-4

PSALMS 143:3-4 AFR83

'n Vyand vervolg my, hy trap my in die grond, hy hou my gevange in die donker. Ek is soos iemand wat lankal dood is. Ek het alle moed verloor, ek is verslae.