PSALMS 139:17-18

PSALMS 139:17-18 AFR83

Hoe wonderlik is u gedagtes vir my, o God, hoe magtig hulle almal! As ek hulle sou wou opnoem – hulle is meer as wat daar sand is, en as ek daarmee klaar is, sou ek nog steeds met U te doen hê.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 139:17-18