PSALMS 123:1-4

PSALMS 123:1-4 AFR83

'n Pelgrimslied. Ek sien na U op, U wat uit die hemel heers. Soos die oë van 'n slaaf gerig is op die hand van sy eienaar, soos die oë van 'n slavin gerig is op die hand van haar eienares, so is ons oë gerig op die Here ons God, totdat Hy Hom oor ons ontferm. Ontferm U oor ons, Here, ontferm U oor ons, want ons het meer as genoeg veragting gehad, meer as genoeg spot van oormoedige mense, veragting van hovaardiges.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 123:1-4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid