SPREUKE 8:6-9

SPREUKE 8:6-9 AFR83

Luister, want wat ek sê, is die moeite werd, elke woord van my is opreg. Ek praat net die waarheid, ek het 'n afsku van wat verkeerd is. Elke woord uit my mond kan die toets deurstaan, nie een het 'n verkeerde of vals bedoeling nie. Mense wat insig het, weet dat ek reguit praat, wie die kennis het, weet wat ek sê, is reg.