SPREUKE 31:30-31

SPREUKE 31:30-31 AFR83

Uiterlike skoonheid hou nie, 'n mooi voorkoms is nie alles nie; as sy die Here dien, dán verdien 'n vrou om geprys te word. Gee haar wat haar toekom vir alles wat sy doen; laat haar werk haar roem wees in die stadspoorte.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 31:30-31