SPREUKE 29:16

SPREUKE 29:16 AFR83

As goddelose mense regeer, regeer die sonde ook, maar die mense wat die wil van die Here doen, sal sien hoe die goddeloses ondergaan.