SPREUKE 29:16
SPREUKE 29:16 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer mense wat verkeerd doen, baie word, dan word die sonde baie, maar die mense wat reg lewe, sal sien hoe sleg dit gaan met daardie mense.
SPREUKE 29:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As die goddelose vermeerder, vermeerder die oortreding; maar die regverdiges aanskou met welgevalle hulle ondergang.
SPREUKE 29:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
As goddelose mense regeer, regeer die sonde ook, maar die mense wat die wil van die Here doen, sal sien hoe die goddeloses ondergaan.
SPREUKE 29:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wanneer goddeloses meer word, neem oortredings toe; maar regverdiges sal hulle val beleef.
SPREUKE 29:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As die goddelose vermenigvuldig word, neem die oortreding toe, maar die regverdiges sal hulle val sien.