Wie sy mond en sy tong in toom hou, hou hom uit gevaar. 'n Ligsinnige mens is hovaardig en aanmatigend, sy hovaardige optrede het geen perke nie. 'n Lui mens soek sy dood, want hy wil nie sy hande uit sy moue steek nie; hy sit die hele dag net en wens. Die regverdige kan gee sonder om suinig te wees. Die Here het 'n afsku in die offers van goddeloses, te meer as hulle dit bring met slegte bedoelings. 'n Vals getuie gaan sy dood tegemoet. 'n Betroubare getuie se getuienis het betekenis. 'n Slegte mens gee voor dat hy weet wat hy doen; 'n eerlike mens bly by die koers wat hy gekies het. Teenoor die Here geld geen menslike wysheid, insig of besluit nie. Perde kan afgerig word vir oorlog, maar dit is die Here wat die oorwinning gee.
Lees SPREUKE 21
Deel
Vergelyk alle weergawes: SPREUKE 21:23-31
5 Days
So many people find themselves trapped by the pit of depression. This study will help you grasp God’s plan for your deliverance.
7 Days
Taken from their book "Getting Ready for Marriage," join relationship experts Jim Burns and Doug Fields as they help you start planning now for your lasting union. Finances, in-laws, communication, forgiveness, sexual expectations, no topic is off-limits as you and your fiancé get ready to step from engagement into a life-long covenant to each other.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's