SPREUKE 21:11-12

SPREUKE 21:11-12 AFR83

As jy 'n ligsinnige mens laat boet vir sy dade, leer onervare mense wysheid daaruit; as jy iemand onderrig wat wysheid het, leer hy self daaruit. Die regverdige God sien wat in die goddelose se huis aangaan en Hy bring die goddelose tot 'n val.