Die wil van die koning staan onder die gesag van die Here; soos 'n stroom water lei Hy dit soos Hy verkies.
Lees SPREUKE 21
Deel
Vergelyk alle weergawes: SPREUKE 21:1
3 Dae
Hierdie 3-dagleesplan help jou om jou hart eerlik voor God te ondersoek en te ontdek waar jy dalk nog self probeer beheer. Deur Spreuke leer ons dat God selfs die harte van konings en leiers kan rig en dat ware vertroue beteken om te berus in sy gesag en leiding. Ons kyk ook na hoe skaamheid soms ’n vorm van trots kan wees. Dit kan gebeur wanneer selfbewustheid ons verhinder om ander lief te hê. Die leesplan sluit ook ’n kragtige kontras in tussen trots en gebrokenheid. God roep ons tot nederigheid, oorgawe en ’n sagte hart.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!