SPREUKE 2:16-17

SPREUKE 2:16-17 AFR83

Die wysheid sal jou weghou van die slegte vrou af, die vrou met die verleidelike praatjies, wat haar eie man verlaat en die verbond van haar God vergeet het.