SPREUKE 14:10

SPREUKE 14:10 AFR83

Net 'n mens self ken die bitterheid van sy eie gemoed, en ook in sy vreugde kan niemand anders voluit deel nie.