SPREUKE 13:7-8
SPREUKE 13:7-8 AFR83
Party mense hou hulle ryk maar het niks nie; party doen hulle arm voor maar besit baie. Met sy rykdom moet 'n ryk man hom soms loskoop; 'n arm man kom nie in so 'n gevaar nie.