MARKUS 2:3-4

MARKUS 2:3-4 AFR83

Daar kom toe mense wat 'n verlamde man na Hom toe bring. Vier van hulle het hom gedra. Toe hulle hom weens die gedrang nie by Jesus kon kry nie, breek hulle die dak reg bokant Hom oop, en nadat hulle 'n opening in die dak gemaak het, laat hulle die draagbaar waarop die verlamde man gelê het, daardeur afsak.

Video vir MARKUS 2:3-4

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 2:3-4