MARKUS 1:1-3

MARKUS 1:1-3 AFR83

Die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God, begin só: In die boek van die profeet Jesaja staan daar geskrywe: “Kyk, Ek stuur my boodskapper voor jou uit. Hy sal die pad vir jou regmaak. Iemand roep in die woestyn: Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir Hom reguit. ”

Video vir MARKUS 1:1-3

Versbeeld vir MARKUS 1:1-3

MARKUS 1:1-3 - Die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God, begin só:


In die boek van die profeet Jesaja staan daar geskrywe:

“Kyk, Ek stuur my boodskapper voor jou uit.
Hy sal die pad vir jou regmaak.
Iemand roep in die woestyn:
Maak die pad vir die Here gereed,
maak die paaie vir Hom reguit. ”

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 1:1-3