MATTEUS 7:26-27

MATTEUS 7:26-27 AFR83

En elkeen wat hierdie woorde van My hoor en nie daarvolgens handel nie, kan vergelyk word met 'n dwaas wat sy huis op sand gebou het. Die stortreën het geval, vloedwaters het afgekom, winde het teen daardie huis gewaai en daaraan geruk, en die huis het ingestort en is heeltemal verwoes.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 7:26-27