MATTEUS 5:8-9

MATTEUS 5:8-9 AFR83

Geseënd is dié wat rein van hart is, want hulle sal God sien. Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.