MATTEUS 5:46

MATTEUS 5:46 AFR83

As julle net dié liefhet wat vir julle liefhet, watter loon kan julle dan nog verwag? Maak die tollenaars nie ook maar net so nie?