MATTEUS 5:46
MATTEUS 5:46 Bybel vir almal (ABA)
As julle lief is net vir mense wat ook lief is vir julle, dan sal God nie daaroor goed wees vir julle nie. Die tollenaars doen presies dieselfde.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:46 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want as julle liefhet die wat vir julle liefhet, watter loon het julle? Doen die tollenaars nie ook dieselfde nie?
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:46 Afrikaans 1983 (AFR83)
As julle net dié liefhet wat vir julle liefhet, watter loon kan julle dan nog verwag? Maak die tollenaars nie ook maar net so nie?
Deel
Lees MATTEUS 5