MATTEUS 25:26-27

MATTEUS 25:26-27 AFR83

Toe sê sy eienaar vir hom: ‘Jy is 'n slegte en 'n lui slaaf! Jy het geweet dat ek oes waar ek nie gesaai het nie, en pluk waar ek nie geplant het nie. Dan moes jy my geld in die bank gesit het, en ek sou dit by my koms met rente teruggekry het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 25:26-27