MATTEUS 22:1-2

MATTEUS 22:1-2 AFR83

Jesus het weer in gelykenisse met die mense gepraat. Hy het gesê: “Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met 'n koning wat vir sy seun 'n bruilofsfees voorberei het.