Daar het iemand na Hom toe gekom en gesê: “Meneer, watter goeie daad moet ek doen om die ewige lewe te verkry?” Hy het vir hom gesê: “Waarom vra jy My uit oor wat goed is? Daar is net Een wat goed is. Maar as jy die ewige lewe wil ingaan, onderhou die gebooie.” “Watter gebooie bedoel u?” het hy vir Hom gevra. Jesus het gesê: “Dit: Jy mag nie moord pleeg nie, jy mag nie egbreuk pleeg nie, jy mag nie steel nie, jy mag nie vals getuienis aflê nie, eer jou vader en jou moeder en: jy moet jou naaste liefhê soos jouself. ” “Dit alles het ek nagekom,” het die jongman gesê. “In watter opsig skiet ek nog te kort?” Jesus het hom geantwoord: “As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou besittings en gee die geld vir die armes, en jy sal 'n skat in die hemel hê. Kom dan terug en volg My.” Toe die jongman dit hoor, het hy bedruk weggegaan, want hy het baie besittings gehad. Jesus het toe vir sy dissipels gesê: “Dit verseker Ek julle: 'n Ryk mens sal moeilik in die koninkryk van die hemel kom. Ek stel dit nog sterker: Dit is makliker vir 'n kameel om deur die oog van 'n naald te kom as vir 'n ryke om in die koninkryk van God te kom.”
Lees MATTEUS 19
Deel
Vergelyk alle weergawes: MATTEUS 19:16-24
7 Days
Money can be awkward to talk about and difficult to understand. But how we spend our money often determines how we spend our lives. So how can we make sure we’re honoring God and serving others with our finances? In this 7-day Bible Plan, we’ll look at real stories from ordinary people who are learning how to take control of their budgets and live more generous lives.
8 days
What if we’re not measured by our accomplishments, but empowered by our relationships? Through refreshing stories, author Roger Thompson reveals the kind of power relationships wield to shape a man. Start this Life.Church Bible Plan with some friends today.
Are you experiencing the pain and grief of pregnancy loss? Let's walk together through the many emotions, ask the hard questions, and seek Biblical answers. God's inconceivable redemption is not only possible in the darkest moments, but most evident and surprising in them.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's