Die geslagsregister van Jesus Christus, die Seun van Dawid, die seun van Abraham: Abraham was die vader van Isak, Isak van Jakob, en Jakob van Juda en sy broers; Juda was die vader van Peres en Serag by Tamar, Peres van Gesron, en Gesron van Ram; Ram was die vader van Amminadab, Amminadab van Nagson, en Nagson van Salmon; Salmon was die vader van Boas by Ragab, Boas van Obed by Rut, Obed van Isai; Isai was die vader van koning Dawid. Dawid was die vader van Salomo by die vrou van Urija; Salomo was die vader van Rehabeam, Rehabeam van Abia en Abia van Asa; Asa was die vader van Josafat, Josafat van Joram, en Joram van Ussia; Ussia was die vader van Jotam, Jotam van Agas, en Agas van Hiskia; Hiskia was die vader van Manasse, Manasse van Amon, en Amon van Josia; Josia was die vader van Jojagin en sy broers. Toe is die volk weggevoer na Babilonië toe. En na die Babiloniese ballingskap was dit so: Jojagin was die vader van Sealtiël, en Sealtiël van Serubbabel; Serubbabel was die vader van Abihud, Abihud van Eljakim, en Eljakim van Asor; Asor was die vader van Sadok, Sadok van Agim, en Agim van Elihud; Elihud was die vader van Eleasar, Eleasar van Mattan, en Mattan van Jakob; Jakob was die vader van Josef, die man van Maria uit wie gebore is Jesus wat Christus genoem word.
Lees MATTEUS 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: MATTEUS 1:1-16
7 Days
Mary was a mom, like many women. What can we learn from the heart of the woman chosen to bear the Messiah? Read along as Robin Meadows, author and relationship coach, shares from her experiences of launching seven children and living to tell about it.
9 Dae
So baie mense voel onwaardig om kinders van God genoem te word. Hulle voel hulle is nie goed genoeg nie. Hulle verlede maak dat hulle nie kan glo God het hulle lief en dat Hy steeds 'n plan vir hulle lewe het nie. Hierdie leesplan sal jou help om op 'n ander manier na jouself te kyk.
19 Days
This three week plan walks us through the timeless wonder of how God came to us through His son, Jesus. The plan is designed to begin on a Monday so that each weekend will include shorter content meant for rest and reflection during the holiday season. Join us as we study what the birth of Christ means for our future, present, and past.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's