Bring die volle tiende na die voorraadkamer toe sodat daar iets te ete in my huis kan wees, en toets My hierin, sê die Here die Almagtige. Toets My of Ek nie die vensters van die hemel vir julle sal oopmaak en vir julle reën sal uitgiet, meer as wat julle kan gebruik nie. Ek sal die sprinkane keer dat hulle nie die oes op julle land vernietig nie, en dat julle wingerde nie sonder vrugte is nie, sê die Here die Almagtige. Dan sal al die nasies julle as gelukkige mense beskou; julle sal in 'n begeerlike land woon, sê die Here die Almagtige.
Lees MALEAGI 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: MALEAGI 3:10-12
7 Days
Generous living isn’t just about the acts we do—it’s a heart we allow God to cultivate within us. It is a journey of the heart and seeing everything we have as a gift from God. In this Bible Plan, we’ll discover that generous living goes way beyond our personal finances— it’s an others-focused lifestyle we live.
Stuff. So often our lives seem to be defined by what we own. How do we find balance with our belongings? Learn from others’ experiences and how they’ve seen God at work in this Bible Plan by finds.life.church.
Money can be awkward to talk about and difficult to understand. But how we spend our money often determines how we spend our lives. So how can we make sure we’re honoring God and serving others with our finances? In this 7-day Bible Plan, we’ll look at real stories from ordinary people who are learning how to take control of their budgets and live more generous lives.
7 dae
Ons moet vandag werklik dankbaar wees. Ons moet werklik oorloop van dankbaarheid oor God se goedheid teenoor ons. Ons moet verstaan dat God se seëninge oor ons eintlik ontelbaar is. Raak vandag rustig en verwonder jou aan alles wat God elke dag vir jou doen. En dank Hom dan met liefde!
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's