LUKAS 6:37

LUKAS 6:37 AFR83

“Moenie oordeel nie, en oor julle sal nie geoordeel word nie. Moenie veroordeel nie, en julle sal nie veroordeel word nie. Spreek vry, en julle sal vrygespreek word.

Versbeeld vir LUKAS 6:37

LUKAS 6:37 - “Moenie oordeel nie, en oor julle sal nie geoordeel word nie.
Moenie veroordeel nie, en julle sal nie veroordeel word nie.
Spreek vry, en julle sal vrygespreek word.