YouVersion Logo
Search Icon

LUKAS 21:37, 38

LUKAS 21:37 AFR83

Bedags was Jesus in die tempel besig om die mense te leer, maar snags het Hy uitgegaan en buite op die Olyfberg vernag.

LUKAS 21:38 AFR83

In die môre vroeg het die hele volk dan weer in die tempel na Hom kom luister.