Elkeen wat vra, ontvang, en elkeen wat soek, kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word.
Lees LUKAS 11
Deel
Vergelyk alle weergawes: LUKAS 11:10
4 Dae
Het jy vrae oor gebed? In hierdie 4-dag leesplan kry jy eenvoudige, Bybelse antwoorde oor God se luister, struikelblokke wat gebed kan belemmer, volharding, herhalende gebed, en wat om te doen wanneer God stil voel. Kom leer om met vrymoedigheid te bid, jou hart te ondersoek, en God met die uitkoms te vertrou.
5 Dae
Het jy al ooit gewonder hoe jou lewe sou lyk as jy die Heilige Gees werklik leer ken? Vir my is hierdie reis ’n uitnodiging om nader te beweeg aan die Een wat my lei, bemoedig en verander. Ek ontdek dat die Heilige Gees nie net iets is wat ek moet verstaan nie, maar Iemand wat ek kan ervaar; in my gedagtes, my emosies en my alledaagse lewe. Hy is nie ’n vae krag nie; Hy is ’n Persoon wat my herinner aan wie ek in Christus is. My begeerte is dat ek en jy sal leef in sy volheid.
7 Days
We are going to find what it means to live for Jesus in a distracted world. This world is running at a hundred miles per hour, and we have more information in our hands than we can handle. Is that the nature of this modern world? How do we slow down in such a fast-paced environment? Psalm 27:4 has the answer – ONE THING, with Ps Andrew Cartledge.
7 dae
Gebed en die Bybel is die twee mees fundamentele maniere waarop Christene met God kommunikeer. Mense soek na 'n dieper verhouding met God. Mense wil met God praat. God het ons gemaak om met Hom te praat en Hy wil graag met ons praat. Hierdie leesplan fokus op enkele aspekte van gebed wat belangrik is vir dissipels en dissipelmakers.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!