JONA 3:5

JONA 3:5 AFR83

Die mense van Nineve het toe in God geglo en hulle het 'n dag aangekondig om te vas. Groot en klein het rouklere aangetrek.
AFR83: Afrikaans 1983
Deel

Gratis Leesplanne en Oordenkings oor JONA 3:5