JOB 19:25-26

JOB 19:25-26 AFR83

Ek weet dat my Losser leef, uiteindelik sal Hy op die aarde triomfeer! Selfs nadat hierdie siekte my vel weggevreet het, sal ek nog lewe en God sien.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOB 19:25-26