JOHANNES 6:57-59

JOHANNES 6:57-59 AFR83

Soos die lewende Vader My gestuur het, en Ek deur Hom lewe, so sal hy wat My eet, ook deur My lewe. Hierdie brood wat uit die hemel gekom het, is nie soos die manna wat julle voorouers geëet het nie. Hulle het dit geëet en tog gesterwe. Wie hierdie brood eet, sal ewig lewe.” Dit het Jesus gesê toe Hy die mense in die sinagoge in Kapernaum geleer het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 6:57-59