Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Die Boek Johannes | Die Sewe "Tekens" En Die Sewe "EK IS"-Stellings van Jesus

7 Dae
Die Evangelie van Johannes kan in vier dele opgedeel word: 'n Inleiding (Johannes 1:1-18), die Boek van Tekens (1:19-12:50), die Boek van Verheerliking (13:1-20:31) en 'n Slotrede (hoofstuk 21). In hierdie 7-dag leesplan gaan ons die sewe “Tekens”, en die sewe “EK IS”-stellings van Jesus bestudeer om te demonstreer dat Johannes sy boek gestruktureer het op 'n manier wat die leser help om te sien dat Jesus die prediking van Elisa vervul.
Ons wil graag vir Garden City Project en Chris Jones bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.gardencityproject.com
Verwante Leesplanne

Tony Evans Onderrig Oor Hebreërs

Lydenstydgids vir Jong Volwassenes - Wys My die Weg

Wys My Die Weg - Lydenstydreis Vir Graad 6 & 7

Mosaiek Lydenstydgids 2026: Wys my die weg

Deel genade uit!

Markus 1-8: InSync met God se Woord

Leef in Jou Nuwe Identiteit; Jesus s'n

Christenskap 101

Leierskap: 'n Goddelike Roeping Vol Genade en Krag
