JOHANNES 4:39

JOHANNES 4:39 AFR83

Baie van die Samaritane in daardie dorp het tot geloof in Jesus gekom op grond van die woorde van die vrou wat getuig het: “Hy het my alles vertel wat ek gedoen het.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 4:39